Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grondwal
grondwal [boodskap #139411] Wo, 18 Mei 2022 17:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grondwal
Afbreking: grond•wal
Samestelling: grond + wal


Selfstandige naamwoord: grondwal
Meervoud: grondwalle
Verkleinwoord: grondwalletjie
Meervoud van verkleining: grondwalletjies

Betekenis:
• 'n Wal van grond.

Gebruik:
• Die Sterkfonteindam naby Harrismith se damwal is 93 meter hoog en is 'n grondwal.

Sinoniem:
• grondbank

Vertaling:
Engels: earth bank, ground wall
Nederlands: grondwal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soldy
Volgende onderwerp: inspanning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 09:49:07 MGT 2024