Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inspanning
inspanning [boodskap #139412] Wo, 18 Mei 2022 18:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inspanning
Afbreking: in•span•ning
Samestelling: inspan + -(n)ing


Selfstandige naamwoord: inspanning
Meervoud: inspanninge, inspannings

Betekenis:
• Die handeling van inspan; die fisieke moeite wat mens insit om iets gedoen te kry.

Gebruik:
• Sonder inspanning bereik 'n mens niks.

Sinoniem:
• beywering
• moeite
• spierkrag
• swoegwerk
• worsteling

Afgelei:
• kragsinspanning
• oorinspanning
• wilsinspanning

Vertaling:
Engels: effort, exertion, strain
Nederlands: inspanning

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grondwal
Volgende onderwerp: onvanpas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 20:20:29 MGT 2024