slotreël [boodskap #139405] |
Sat, 14 May 2022 18:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slotreël
Afbreking: slot•re•ël
Samestelling: slot + reël
Selfstandige naamwoord: slotreël
Meervoud: slotreëls
Verkleinwoord: slotreëltjie
Meervoud van verkleining: slotreëltjies
Betekenis:
• Die laaste reël/lyn van 'n teks, finansiële staat, ens.
Gebruik:
• Die gedig eindig met 'n treffende slotreël.
Vertaling:
Engels: last line, final line, closing line, bottom line
Nederlands: slotregel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|