Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » okuleer
okuleer [boodskap #139406] Sa, 14 Mei 2022 19:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Okulasie
Okulasie
okuleer
Afbreking: o•ku•leer


Werkwoord: okuleer
Verlede tyd: het geokuleer

Betekenis:
• (plantkunde) Om 'n stukkie bas met 'n ogie op 'n ander plant te in te plant.

Gebruik:
• Vrugtebome wat geokuleer is lewer 'n beter oes.

Afgelei:
• inokuleer
• okulasie
• okuleerhout
• okuleermateriaal
• okuleermes
• okulering

Verwant:
• ent

Vertaling:
Engels: to inoculate, graft
Nederlands: oculeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slotreël
Volgende onderwerp: aaneenskryf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 14:05:21 MGT 2024