huppel [boodskap #139403] |
Fri, 13 May 2022 20:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
huppel
Afbreking: hup•pel
Werkwoord: huppel
Verlede tyd: het gehuppel
Teenwoordige deelwoord: huppelende
Betekenis:
• Om rond te beweeg deur afwisselend op die bene te hop/spring.
Gebruik:
• Hy huppel oor die berge, hy wip oor die heuwels. [Hooglied 2:8]
Afgelei:
• aanhuppel
• huppeldraf
• huppeldans
• huppelpas
• huppeling
• voorthuppel
Vertaling:
Engels: to skip, hop, frisk, gambol
Nederlands: huppelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|