longontsteking [boodskap #139393] |
Wed, 11 May 2022 16:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
longontsteking
Afbreking: long•ont•ste•king
Samestelling: long + ontsteking
Selfstandige naamwoord: longontsteking
Meervoud: –
Betekenis:
• Ontsteking van die longe wat die asemhalingstelsel aantas.
Gebruik:
• Longontsteking is 'n gevaarlik siekte wat onmiddellike behandeling verg.
Sinoniem:
• pneumonie
Afgelei:
• dubbellongontsteking
Vertaling:
Engels: pneumonia
Nederlands: longontsteking
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|