Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » longontsteking
longontsteking [boodskap #139393] Wo, 11 Mei 2022 16:46
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
longontsteking
Afbreking: long•ont•ste•king
Samestelling: long + ontsteking


Selfstandige naamwoord: longontsteking
Meervoud:

Betekenis:
• Ontsteking van die longe wat die asemhalingstelsel aantas.

Gebruik:
Longontsteking is 'n gevaarlik siekte wat onmiddellike behandeling verg.

Sinoniem:
• pneumonie

Afgelei:
• dubbellongontsteking

Vertaling:
Engels: pneumonia
Nederlands: longontsteking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nomadies
Volgende onderwerp: wyser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 11:34:36 MGT 2024