Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nomadies
nomadies [boodskap #139392] Wo, 11 Mei 2022 14:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18784
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nomadies
Afbreking: no•ma•dies


Byvoeglike naamwoord: nomadies
Attributief: nomadiese

Betekenis:
• Wat nie aan 'n vaste plek gebonde is nie.

Gebruik:
• Lank gelede was alle mense jagter-versamelaars en die meeste was nomadies.

Sinoniem:
• migrerend
• rondswerwend
• rondtrekkend
• swerwend

Antoniem:
• stasionêr
• sedentêr

Vertaling:
Engels: nomadic
Nederlands: nomadisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vakbond
Volgende onderwerp: longontsteking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 11:43:12 MGT 2024