Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vakbond
vakbond [boodskap #139391] Wo, 11 Mei 2022 12:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vakbond
Afbreking: vak•bond
Samestelling: vak + bond


Selfstandige naamwoord: vakbond
Meervoud: vakbonde
Verkleinwoord: vakbondjie
Meervoud van verkleining: vakbondjies

Betekenis:
• Organisasie wat die belange van werkers bevorder en beskerm.

Gebruik:
• Die vakbond eis 'n 10% salarisverhoging.

Sinoniem:
• vakunie
• vakverbond
• vakvereniging

Afgelei:
• vakbondbeweging
• vakbondeise
• vakbondlid
• vakbondlidmaatskap
• vakbondman
• vakbondorganisasie
• vakbondraad
• vakbondvastrap
• vakbondverteenwoordiger
• vakbondwerwers
• vakbondwese
• vakbondwoordvoerder

Vertaling:
Engels: trade union, labor union
Nederlands: vakbond, vakvereniging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wêreldwyd
Volgende onderwerp: nomadies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 10:15:54 MGT 2024