Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wêreldwyd
wêreldwyd [boodskap #139390] Wo, 11 Mei 2022 12:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18828
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wêreldwyd
Afbreking: wê•reld•wyd
Samestelling: wêreld + wyd


Byvoeglike naamwoord: wêreldwyd
Attributief: wêreldwye

Betekenis:
• Wat globaal oor die hele wêreld versprei is.

Gebruik:
• Graan voed wêreldwyd meer mense as enige ander verboude voedsel.

Sinoniem:
• algemeen
• globaal
• internasionaal
• orals
• universeel
• wydversprei

Vertaling:
Engels: worldwide, globally
Nederlands: wereldwijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: welvoeglikheid
Volgende onderwerp: vakbond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 11:06:21 MGT 2024