Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dynserig
dynserig [boodskap #138504] Mon, 29 November 2021 19:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dynserig
Afbreking: dyn•se•rig


Byvoeglike naamwoord: dynserig
Vergrotende trap: dynseriger
Oortreffende trap: dynserigste
Attributief: dynserige

Betekenis:
• Moeilik om deur te sien.

Gebruik:
• Die lug is dynserig.

Wisselvorm:
• dynsig

Sinoniem:
• benewel
• beneweld
• besoedel
• mistig
• newelagtig
• newelig
• ondeursigtig
• onduidelik
• rokerig
• troebel
• vaag
• wasig
• waserig

Afgelei:
• dynserigheid

Vertaling:
Engels: cloudy, hazy, misty
Nederlands: bewolkt, wazig, mistig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: begeleiding
Volgende onderwerp: oorlogsmag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 15:27:58 UTC 2025