Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorlogsmag
oorlogsmag [boodskap #138505] Ma, 29 November 2021 20:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorlogsmag
Afbreking: oor•logs•mag
Samestelling: oorlog + -s- + mag


Selfstandige naamwoord: oorlogsmag
Meervoud: oorlogsmagte
Verkleinwoord: oorlogsmaggie
Meervoud van verkleining: oorlogsmaggies

Betekenis:
• Gewapende mag (of magte) wat byeengebring is om oorlog te voer.

Gebruik:
• Die Bapedi was 'n formidabele oorlogsmag en het groot dele van die latere Oos-Transvaal beheer.

Sinoniem:
• krygsmag
• leërmag
• strydmag
• weermag

Vertaling:
Engels: army, forces
Nederlands: oorlogsmacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dynserig
Volgende onderwerp: dinamiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 21:41:52 MGT 2024