Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dinamiek
dinamiek [boodskap #138506] Ma, 29 November 2021 20:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dinamiek
Afbreking: di•na•miek


Selfstandige naamwoord: dinamiek
Meervoud:

Betekenis:
• Die algemene energie en tempo van verandering.
• (musiek) Veranderinge in volume; hoe hard of sag 'n stuk gespeel word.

Gebruik:
• Die veranderinge in leierskap het die dinamiek van die Koue Oorlog verander.
• Die dinamiek van die musiekstuk wissel van pianissimo (baie sag) tot fortissimo (baie hard).

Sinoniem:
• intensieteit
• sterkte
• stukrag
• werking
• vitaliteit

Afgelei:
• dinamiekteken
• opvoedingsdinamiek

Vertaling:
Engels: dynamics
Nederlands: dynamiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorlogsmag
Volgende onderwerp: inlassin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 00:23:08 MGT 2024