Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paaltjiewagter
paaltjiewagter [boodskap #138072] Di, 28 September 2021 13:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18810
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die kolwer en paaltjiewagter.
Die kolwer en paaltjiewagter.
paaltjiewagter
Afbreking: paal•tjie•wag•ter
Samestelling: paaltjie + wagter


Selfstandige naamwoord: paaltjiewagter
Meervoud: paaltjiewagters

Betekenis:
• (krieket) Veldwerker agter die paaltjies wat die kolwer probeer uitvang of stonk.

Gebruik:
• Die paaltjiewagter het die kolwer uitgevang.

Vertaling:
Engels: wicket keeper
Nederlands: wicketkeeper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paaltjie
Volgende onderwerp: stonk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 19:15:15 MGT 2024