Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stonk
stonk [boodskap #138073] Di, 28 September 2021 13:58
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18881
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stonk
Afbreking: stonk


Werkwoord: stonk
Verlede tyd: het gestonk

Betekenis:
• (krieket) Om die dwarsbalkies op die paaltjies af te slaan as die kolwer buite die kolfkamp tree.
• Raak skiet of gooi by albasterspel.

Gebruik:
• Die paaltjiewagter het die kolwer gestonk.
• Ek het sy albaster met die eerste probeerslag gestonk.

Vertaling:
Engels: to stump
Nederlands: schampen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paaltjiewagter
Volgende onderwerp: pankop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 18:42:37 MGT 2024