paaltjiewagter [boodskap #138072] |
Tue, 28 September 2021 13:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
paaltjiewagter
Afbreking: paal•tjie•wag•ter
Samestelling: paaltjie + wagter
Selfstandige naamwoord: paaltjiewagter
Meervoud: paaltjiewagters
Betekenis:
• (krieket) Veldwerker agter die paaltjies wat die kolwer probeer uitvang of stonk.
Gebruik:
• Die paaltjiewagter het die kolwer uitgevang.
Vertaling:
Engels: wicket keeper
Nederlands: wicketkeeper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|