vrouverblyf [boodskap #138052] |
Mon, 27 September 2021 12:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vrouverblyf
Afbreking: vrou•ver•blyf
Samestelling: vrou + verblyf
Selfstandige naamwoord: vrouverblyf
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Woning of deel van 'n woning waarin slegs vroue woon.
Gebruik:
• Toegang tot die vrouverblyf is streng verbode vir mans.
Sinoniem:
• harem
Vertaling:
Engels: women's quarters
Nederlands: vrouwenverblijf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|