Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ekstremisties
ekstremisties [boodskap #138049] Ma, 27 September 2021 09:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ekstremisties
Afbreking: eks•tre•mis•ties


Byvoeglike naamwoord: ekstremisties
Vergrotende trap: ekstremistieser
Oortreffende trap: ekstremistiesste
Attributief: ekstremistiese

Betekenis:
• Met 'n ekstreme of fanatieke siening (meestal oor godsdiens of politiek).

Gebruik:
• Die Taliban het ekstreme Islamitiese wette instel, selfs meer ekstremisties as in die res van die Moslem-wêreld.

Sinoniem:
• buitensporig
• drasties
• fanaties
• radikaal

Verwant:
• ekstreem
• ekstremis

Vertaling:
Engels: extremistic
Nederlands: extremistisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: talentvol
Volgende onderwerp: vrouverblyf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 02:41:54 MGT 2024