Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbewoon
onbewoon [boodskap #138053] Ma, 27 September 2021 14:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbewoon
Afbreking: on•be•woon
Samestelling: on- + bewoon


Byvoeglike naamwoord: onbewoon, onbewoond
Attributief: onbewoonde

Betekenis:
• Wat nie deur mense bewoon word nie.

Gebruik:
• 'n Groot deel van die Karoo is dor en onbewoon.

Wisselvorm:
• onbewoond

Sinoniem:
• afgesonderd
• bar
• eensaam
• godverlate
• leeg
• kaal
• onbeset
• onbevolk
• onderontwikkel
• onderontwikkeld
• oopstaande
• vakant
• verlate

Antoniem:
• bewoon

Afgelei:
• onbewoonbaar

Vertaling:
Engels: uninhabited
Nederlands: onbewoond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrouverblyf
Volgende onderwerp: onderstebo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 13:41:25 MGT 2024