Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noordoos
noordoos [boodskap #133211] Fri, 28 August 2020 20:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Windroos.
'n Windroos.
noordoos
Afbreking: noord•oos
Samestelling: noord + oos


Bywoord: noordoos

Betekenis:
• Rigting tussen noord en oos.

Gebruik:
• Ons vaar noordoos.
• Die wind waai noordoos.

Antoniem:
• suidwes

Afgelei:
• noordooste
• noordoostelike

Afkorting:
• NO

Vertaling:
Engels: north-east
Nederlands: noordoost

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suidwes
Volgende onderwerp: noordwes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 22:08:39 UTC 2025