| noordwes [boodskap #133212] |
Vr., 28 Augustus 2020 20:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25519 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Windroos.
noordwes
Afbreking: noord•wes
Samestelling: noord + wes
Bywoord: noordwes
Betekenis:
• Tussen noord en wes.
Gebruik:
• Die skip vaar noordwes.
• Die wind het noordwes gewaai.
Antoniem:
• suidoos
Hiponiem:
• noordnoordwes
• wesnoordwes
Afgelei:
• noordweste
• noordwestelike
Afkorting:
• NW
Vertaling:
Engels: north-west
Nederlands: noordwest
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|