Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noordoos
noordoos [boodskap #133211] Vr., 28 Augustus 2020 20:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25519
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Windroos.
'n Windroos.
noordoos
Afbreking: noord•oos
Samestelling: noord + oos


Bywoord: noordoos

Betekenis:
• Tussen noord en oos.

Gebruik:
• Die skip vaar noordoos.
• Die wind het noordoos gewaai.

Antoniem:
• suidwes

Hiponiem:
• noordnoordoos
• oosnoordoos

Afgelei:
• noordooste
• noordoostelike

Afkorting:
• NO

Vertaling:
Engels: north-east
Nederlands: noordoost

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suidwes
Volgende onderwerp: noordwes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 17 22:50:20 UTC 2026