paneelkissie [boodskap #132213] |
Sat, 18 July 2020 07:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
paneelkissie
Afbreking: pa•neel•kis•sie
Samestelling: paneel + kissie
Selfstandige naamwoord: paneelkissie
Meervoud: paneelkissies
Betekenis:
• Reghoekige ruimte in die paneel van 'n motor waarin los items gebêre word.
Gebruik:
• As ek weer 'n kar koop, soek ek een met 'n verligte paneelkissie.
Sinoniem:
• klapkassie
• mossienes (tong in kies)
• paneelkassie
• smeltersboks (streektaal)
• vroetelboks (tong in kies)
Afgelei:
• panneelkissieorganiseerder
Vertaling:
Engels: cubbyhole, cubby hole, glove box
Nederlands: paneelkissie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|