Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » halogeen
halogeen [boodskap #131762] Ma., 22 Junie 2020 20:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25519
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
halogeen
Afbreking: ha•lo•geen
Samestelling: halo- + -geen


Selfstandige naamwoord: halogeen
Meervoud: halogene

Betekenis:
• 'n Chemiese element in groep 17 van die periodieke tabel waarvan die buitenste elektronskil sewe elektrone het.

Gebruik:
Halogene reageer maklik met metale om haliede te vorm.

Hiponiem:
• fluoor
• chloor
• broom
• jodium
• astaat
• tennessien

Afgelei:
• halogeenlamp
• halogeensout
• halogeenverbinding

Vertaling:
Engels: halogen
Nederlands: halogeen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: niemetaal
Volgende onderwerp: edelgas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jun. 18 08:54:46 UTC 2026