Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » flerovium
flerovium [boodskap #131670] Tue, 16 June 2020 11:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
flerovium
Afbreking: fle•ro•vi•um


Selfstandige naamwoord: flerovium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Fl en atoomgetal 114.

Gebruik:
Flerovium word soms eka-lood genoem aangesien die eienskappe daarvan volgens veronderstelling soortgelyk is as dié van lood.

Afgelei:
• flerovium-298
• fleroviumatoom

Vertaling:
Engels: flerovium
Nederlands: flerovium

Nota:
• Vernoem na die Flerov-laboratorium in die Russiese Doebna, waar die element vir die eerste keer vervaardig is.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nihonium
Volgende onderwerp: moskovium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:59:23 UTC 2025