Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » moskovium
moskovium [boodskap #131671] Di., 16 Junie 2020 11:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25529
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
moskovium
Afbreking: mos•ko•vi•um


Selfstandige naamwoord: moskovium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Mc en atoomgetal 115.

Gebruik:
Moskovium is 'n uiters radioaktiewe element waarvan die stabielste isotoop, moskovium-290, 'n halfleeftyd van slegs 0,65 sekondes het.

Afgelei:
• moskovium-290
• moskoviumatoom

Vertaling:
Engels: moscovium
Nederlands: ununpentium

Nota:
• Genoem na die Moskou-oblast in Rusland waar die laboratorium wat dit ontdek het geleë is.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: flerovium
Volgende onderwerp: livermorium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jun. 18 20:45:37 UTC 2026