Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » flerovium
flerovium [boodskap #131670] Di., 16 Junie 2020 11:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26200
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
flerovium
Afbreking: fle•ro•vi•um


Selfstandige naamwoord: flerovium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Fl en atoomgetal 114.

Gebruik:
Flerovium is 'n uiters swaar en hoogs radioaktiewe element wat soms eka-lood genoem word omdat die verwagte eienskappe daarvan soortgelyk aan dié van lood is.

Afgelei:
• flerovium-298
• fleroviumatoom

Vertaling:
Engels: flerovium
Nederlands: flerovium

Nota:
• Genoem na die Flerov-laboratorium in Rusland, waar die element vir die eerste keer vervaardig is.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nihonium
Volgende onderwerp: moskovium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 20 15:28:26 UTC 2026