| flerovium [boodskap #131670] |
Di., 16 Junie 2020 11:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26199 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
flerovium
Afbreking: fle•ro•vi•um
Selfstandige naamwoord: flerovium
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Fl en atoomgetal 114.
Gebruik:
• Flerovium is 'n uiters swaar en hoogs radioaktiewe element wat soms eka-lood genoem word omdat die verwagte eienskappe daarvan soortgelyk aan dié van lood is.
Afgelei:
• flerovium-298
• fleroviumatoom
Vertaling:
Engels: flerovium
Nederlands: flerovium
Nota:
• Genoem na die Flerov-laboratorium in Rusland, waar die element vir die eerste keer vervaardig is.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|