Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » indium
indium [boodskap #131625] Sun, 14 June 2020 19:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
indium
Afbreking: in•di•um


Selfstandige naamwoord: indium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool In en atoomgetal 49.

Gebruik:
Indium is 'n seldsame, sagte, pletbare en laagsmeltende metaal.

Afgelei:
• koperindiumgalliumselenied
• indiumantimonied
• indiumatoom
• indiumfosfied
• indiumnitried
• indiumtinoksied
• indiumverbinding

Vertaling:
Engels: indium
Nederlands: indium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kadmium
Volgende onderwerp: antimoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 23:07:17 UTC 2025