Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kadmium
kadmium [boodskap #131624] So., 14 Junie 2020 19:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25961
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
kadmium
Afbreking: kad•mi•um


Selfstandige naamwoord: kadmium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Cd en atoomgetal 48.

Gebruik:
Kadmium is 'n relatief skaars, sagte, silwerwit metaal wat hoofsaaklik in sinkertse voorkom en uiters giftig en kankerwekkend is.

Afgelei:
• kadmiumatoom
• kadmiumlaag
• kadmiumselenied
• kadmiumsout
• kadmiumsulfaat
• kadmiumsulfied
• kadmiumtelluried
• kadmiumverbinding
• kadmiumvergiftiging

Vertaling:
Engels: cadmium
Nederlands: cadmium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: palladium
Volgende onderwerp: indium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 01 02:03:15 UTC 2026