| palladium [boodskap #131619] |
So., 14 Junie 2020 18:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25755 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
palladium
Afbreking: pal•la•di•um
Selfstandige naamwoord: palladium
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Pd en atoomgetal 46.
Gebruik:
• Palladium is 'n silwerwit oorgangsmetaal in die platinumgroep wat liggewig, smeebaar en korrosiebestand is en veral in katalisators in voertuie gebruik word.
Afgelei:
• palladiumatoom
• palladiumhidried
• palladiumsianaat
• palladiumprys
• palladiumtekort
Vertaling:
Engels: palladium
Nederlands: palladium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|