| antimoon [boodskap #131626] |
So., 14 Junie 2020 19:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25504 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
antimoon
Afbreking: an•ti•moon
Selfstandige naamwoord: antimoon
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Sb en atoomgetal 51.
Gebruik:
• Antimoon is 'n metaalagtige element wat in brandwerende verwe, keramiek, emaljes, legerings, elektronika en rubber gebruik word.
Afgelei:
• antimoonatoom
• antimoonglans
• antimoonsulfied
• antimoontrioksied
• antimoonverbinding
• antimoonvergiftiging
Vertaling:
Engels: antimony
Nederlands: antimoon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|