kadmium [boodskap #131624] |
Sun, 14 June 2020 19:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kadmium
Afbreking: kad•mi•um
Selfstandige naamwoord: kadmium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Cd en atoomgetal 48.
Gebruik:
• Kadmium is 'n betreklik skaars, blouerige wit oorgangsmetaal en 'n kankerwekkende stof wat in sinkertse voorkom.
Afgelei:
• kadmiumatoom
• kadmiumselenied
• kadmiumsout
• kadmiumsulfaat
• kadmiumsulfied
• kadmiumtelluried
Vertaling:
Engels: cadmium
Nederlands: cadmium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|