| rodium [boodskap #131618] |
So., 14 Junie 2020 18:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25915 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rodium
Afbreking: ro•di•um
Selfstandige naamwoord: rodium
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Rh en atoomgetal 45.
Gebruik:
• Rodium is 'n skaars, silwerwit, harde en hoogs weerkaatsende edelmetaal van die platinumgroep wat onder andere in katalisators gebruik word.
Afgelei:
• rodiumatoom
• rodiumbedekking
• rodiumlaag
• rodiumverbinding
Vertaling:
Engels: rhodium
Nederlands: rhodium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 19 Julie 2026 19:04] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|