Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rutenium
rutenium [boodskap #131617] So., 14 Junie 2020 18:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25504
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rutenium
Afbreking: ru•te•ni•um


Selfstandige naamwoord: rutenium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ru en atoomgetal 44.

Gebruik:
Rutenium is 'n skaars oorgangsmetaal in die platinumgroep wat in platinumertse voorkom en as katalisator in platinumlegerings gebruik word.

Afgelei:
• ruteniumatoom
• ruteniumdioksied
• ruteniumrooi
• ruteniumverbinding

Vertaling:
Engels: ruthenium
Nederlands: ruthenium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tegnesium
Volgende onderwerp: rodium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 17 05:56:48 UTC 2026