Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tegnesium
tegnesium [boodskap #131616] So., 14 Junie 2020 18:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25762
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tegnesium
Afbreking: teg•ne•si•um


Selfstandige naamwoord: tegnesium
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Tc en atoomgetal 43.

Gebruik:
Tegnesium is 'n silwergrys, radio-aktiewe oorgangsmetaal wat in die kerngeneeskunde gebruik word om sekere kankers te diagnoseer.

Afgelei:
• tegnesiumatoom
• tegnesiumisotoop

Vertaling:
Engels: technetium
Nederlands: technetium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: molibdeen
Volgende onderwerp: rutenium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jul. 11 11:30:08 UTC 2026