rodium [boodskap #131618] |
Sun, 14 June 2020 18:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rodium
Afbreking: ro•di•um
Selfstandige naamwoord: rodium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Rh en atoomgetal 45.
Gebruik:
• Rodium is 'n skaars silwerwit, harde oorgangsmetaal en is 'n lid van die platinumgroep.
Afgelei:
• rodiumatoom
• rodiumverbinding
Vertaling:
Engels: rhodium
Nederlands: rhodium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|