Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stootskraper
stootskraper [boodskap #130460] Ma., 23 Maart 2020 19:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25504
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Stootskraper.
'n Stootskraper.
stootskraper
Afbreking: stoot•skra•per
Samestelling: stoot + skraper


Selfstandige naamwoord: stootskraper
Meervoud: stootskrapers
Verkleinwoord: stootskrapertjie
Meervoud van verkleining: stootskrapertjies

Betekenis:
• 'n Trekker met 'n groot lem aan die voorkant wat gebruik word om grond te verskuif en paaie gelyk te maak.

Gebruik:
• Die boer het 'n stootskraper gehuur om die grondpaaie op sy plaas te skraap.

Vertaling:
Engels: bulldozer
Nederlands: laadschop, bulldozer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spotprent
Volgende onderwerp: stophorlosie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jun. 17 02:57:16 UTC 2026