Betekenis:
• 'n Komiese karikatuur. Prent van 'n persoon wat so geteken is dat mense daaroor sal lag.
Gebruik:
• In standerd agt publiseer S.G. Smidt 'n spotprent, "Onderweg na die skool", in die koerant wat 'n onderwyser onder 'n sambreel uitbeeld terwyl 'n leerling sopnat reën.