Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jansalie
jansalie [boodskap #130204] Sa, 07 Maart 2020 14:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jansalie
Afbreking: jan•sa•lie
Samestelling: Jan + salie


Selfstandige naamwoord: jansalie
Meervoud: jansalies

Betekenis:
• Iemand wat baie slap en dooierig is.

Gebruik:
• Moenie so 'n jansalie wees nie, kry bietjie lewe!

Sinoniem:
• slapgat

Verwant:
• jansalieagtig
• jansaliegees

Vertaling:
Engels: slacker
Nederlands: jansalie, slappeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jabroer
Volgende onderwerp: japsnoet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 02:57:17 MGT 2024