Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » japsnoet
japsnoet [boodskap #130205] Sa, 07 Maart 2020 15:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
japsnoet
Afbreking: jap•snoet


Selfstandige naamwoord: japsnoet
Meervoud: japsnoete
Verkleinwoord: japsnoetjie
Meervoud van verkleining: japsnoetjies

Betekenis:
• Jong, onervare en soms beterweterige persoon. 'n Snuiter wat hom met grootmense se sake bemoei.

Gebruik:
• Wie is die japsnoet wat vir ons wil kom vertel wat om te doen?

Sinoniem:
• bog
• jaapsnoet (verouderd)
• snip
• snuiter
• wysneus

Verwant:
• japsnoeterig

Vertaling:
Engels: whippersnapper
Nederlands: snotneus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jansalie
Volgende onderwerp: Jeremia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 09:44:18 MGT 2024