Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jabroer
jabroer [boodskap #130203] Sa, 07 Maart 2020 14:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jabroer
Afbreking: ja•broer
Samestelling: ja + broer


Selfstandige naamwoord: jabroer
Meervoud: jabroers
Verkleinwoord: jabroertjie
Meervoud van verkleining: jabroertjies

Betekenis:
• Iemand wat altyd ja sê en saamstem, sonder om 'n eie oordeel te vorm.

Gebruik:
• Hy is 'n regte jabroer en mens weet nooit wat hy regtig dink nie.

Antoniem:
• neebroer

Afgelei:
• jabroeragtig

Vertaling:
Engels: complier, spunkless fellow, fellow without backbone
Nederlands: jabroer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: iesegrim
Volgende onderwerp: jansalie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 12:07:11 MGT 2024