Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » iesegrim
iesegrim [boodskap #130202] Sa, 07 Maart 2020 14:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19010
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
iesegrim
Afbreking: ie•se•grim


Selfstandige naamwoord: iesegrim
Meervoud: iesegrims, iesegrimme

Betekenis:
• Iemand wat altyd nors en suur is. 'n Knorrige persoon.

Gebruik:
• Moenie dat die iesegrim ons pret bederf nie.

Sinoniem:
• knorpot
• brompot

Verwant:
• iesegrimmig
• iesegrimmigheid

Vertaling:
Engels: grumbler
Nederlands: iezegrim

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ietermago
Volgende onderwerp: jabroer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 20:14:15 MGT 2024