Betekenis:
• 'n Bak met water waarin lewende plante en diere vir besigtiging aangehou word.
• 'n Instelling of gebou waar plante en diere in tenks met water aangehou word.
Gebruik:
• Kom kyk na my akwarium vol goudvisse.
• Akwariums word gebruik om dier- en plantspesies te kweek, te versorg of ten toon te stel.
Sinoniem:
• visbak
• vistenk
Vertaling:
Engels: aquarium
Nederlands: aquarium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.