Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nasionaal
nasionaal [boodskap #128756] Vr., 20 Desember 2019 06:54
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26017
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
nasionaal
Afbreking: na•si•o•naal


Byvoeglike naamwoord: nasionaal
Attributief: nasionale
Partitief: nasionaals

Betekenis:
• Wat eie aan of tipies van 'n nasie is. Wat betrekking op 'n nasie (of by verlenging op 'n land) het.

Gebruik:
• Die professor het plaaslik, nasionaal en internasionaal gedoseer.
• Die biblioteek streef daarna om optimale toegang tot gepubliseerde dokumente, sowel nasionaal as internasionaal, te bevorder.

Afgelei:
• Christelik-nasionaal

Verwant:
• internasionaal
• nasionalisme
• nasionaliteit

Afkorting:
• nas.

Vertaling:
Engels: national
Nederlands: nationaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 25 Julie 2026 20:11]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: nagereg
Volgende onderwerp: akwarium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 05 14:00:12 UTC 2026