Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » letterlik
letterlik [boodskap #126800] Sa, 29 Junie 2019 11:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18897
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
letterlik
Afbreking: let•ter•lik




Byvoeglike naamwoord: letterlik
Attributief: letterlike

Betekenis:
• (taalkunde) Feitelik en getrou soos dit gesê of geskryf is; nie figuurlik nie.

Gebruik:
• Swak verlede deelwoorde word letterlik gebruik, byvoorbeeld: 'n gebreekte been, terwyl sterk verlede deelwoorde figuurlik gebruik word, byvoorbeeld 'n gebroke hart.

Antoniem:
• figuurlik

Afkorting:
• lett.

Vertaling:
Engels: literal
Nederlands: letterlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: glimlag
Volgende onderwerp: grondbesoedeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 14:43:25 MGT 2024