Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grondbesoedeling
grondbesoedeling [boodskap #126801] Sa, 29 Junie 2019 11:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19006
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Besoedelde grond word ontleed.
Besoedelde grond word ontleed.
grondbesoedeling
Afbreking: grond•be•soe•de•ling
Samestelling: grond + besoedeling



Selfstandige naamwoord: grondbesoedeling
Meervoud:

Betekenis:
• (ekologie) 'n Menslike aktiwiteit of handeling wat die grond en/of grondwater besoedel.

Gebruik:
Grondbesoedeling lei tot die afbreek of vernietiging van die ekosisteem wat lewe op aarde onderhou.

Hiperoniem:
• besoedeling

Vertaling:
Engels: soil contamination
Nederlands: bodemverontreiniging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: letterlik
Volgende onderwerp: mamma
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 13:02:12 MGT 2024