Betekenis:
• (taalkunde) Feitelik en getrou soos dit gesê of geskryf is; nie figuurlik nie.
Gebruik:
• Swak verlede deelwoorde word letterlik gebruik (bv. 'n gebreekte been), terwyl sterk verlede deelwoorde figuurlik gebruik word (bv. 'n gebroke hart).
Antoniem:
• figuurlik
Afkorting:
• lett.
Vertaling:
Engels: literal
Nederlands: letterlijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.