Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » glimlag
glimlag [boodskap #126799] Sa, 29 Junie 2019 10:59
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19003
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Mona Lisa se verleidelike glimlag.
Mona Lisa se verleidelike glimlag.
glimlag
Afbreking: glim•lag
Uitspraak: /χɫəmɫɐχ/




Werkwoord: glimlag
Verlede tyd: het geglimlag
Teenwoordige deelwoord: glimlaggende

Betekenis:
• Lag sonder om 'n geluid te maak.

Gebruik:
• Sy glimlag vir my.

Vertaling:
Engels: to smile
Nederlands: glimlachen


Selfstandige naamwoord: glimlag
Meervoud: glimlagte, glimlagge
Verkleinwoord: glimlaggie
Meervoud van verkleining: glimlaggies

Betekenis:
• 'n Gesigsuitdrukking wat 'n geluidlose lag verraai. Die mondhoeke van vreugde of plesier optrek.

Gebruik:
• Die skildery het veral beroemd geword vanweë die Mona Lisa se glimlag, wat dikwels as "geheimsinnig" beskryf word en besonders werklik voorkom.

Vertaling:
Engels: smile
Nederlands: glimlach

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: honde
Volgende onderwerp: letterlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 10:20:49 MGT 2024