Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Asterisk (Sterretjie)
Asterisk [boodskap #125555] Vr, 03 Mei 2019 06:39
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die asterisk in verskillende tipografiese lettertipes.
Die asterisk in verskillende tipografiese lettertipes.
'n Asterisk (Grieks: asteriskos, sterretjie) is 'n tipografiese teken (*) in die vorm van 'n ster met vyf of ses punte (afhangende van die lettertipe). Dit word deur drukkers gebruik as verwysingsteken na ’n voetnoot. Dit word ook soms gebruik om die maalteken "×" in vermenigvuldiging aan te dui (bv. 2*2=4). Dit kan ook as 'n plekhouer dien vir weggelate letters uit 'n taboewoord as 'n vorm van sensuur (bv. f*k julle).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Asteke
Volgende onderwerp: Astor, William Waldorf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 15:02:49 MGT 2024